• 0731 665 996
  • info@defayebosh.co.za

About De Fayebosch

De Fayebosch, a 9ha olive farm, is situated at the foot of Kanonkop between Melkbosstrand and Malmesbury.

Originally named Full Circle, the owners called the farm after their 4 daughters (Faye – the initials of the four girls). Also meaning in French the fairy bush or direct translated the belief bush, the family lives close to nature. The farm carries 1600 trees.

The four varieties are Mission, Calamata, Lecchino and Frantoia. The last two varieties are commonly used for the making of olive oil. Currently all olives are handpicked and handmade in a variety of olives in brine, olive chutney, olive mayonnaise, olive jam, olive pesto, olive seasoning, olive tapenade, sun dried olives, chocolate coated olives and olives & feta. Olive oil is from origin.

The owners are also keen animal lovers and prefer to live a self sustainable lifestyle. A variety of chickens are kept for fresh eggs everyday. The vegetable patch consists of a variety of veggies, strawberry patch, pomegranate trees, lemon and fig trees as well as a chili field.

Currently the owners also experiment with French, English and Dutch lavender.

De Fayebosch, 'n 9 ha plaas, is geleë aan die voet van Kanonkop, tussen Melkbosstrand en Malmesbury.

Oorspronklik is die plaas Full Circle genoem, maar die eienaars het die plaas na hul 4 dogters vernoem (Faye – die beginletters van hul dogters). In Frans vertaal is die plaas letterlik die feetjie bos of natuurlik geloofsbos. Die plaas dra 1600 olyfbome.

Die 4 varieteite is Mission, Calamata, Lecchino en Frantoia. Die laaste twee varieteite word algemeen gebruik vir die maak van olyfolie. Huidiglik word die olywe handgepluk en handverwerk na olywe is sous, olyf chutney, olyf mayonnaise, olyf konfyt, olyf geursels, olyf tapenade, songedroogte olywe, sjokolade bedekte olywe, pesto en olywe en feta. Olyfolie is van die omgewing.

Die eienaars is ook diereliefhebbers en beoefen 'n self onderhoudende lewenstyl. Hoenders word aangehou vir vars eiers elke dag. Die groentetuin lewer 'n verskeidenheid groente, daar is ook 'n aarbeiland granaatbome, suurlemoen en vyebome sowel as 'n chili landjie.