De Fayebosch

Farm & Event Venue

grow wild think bold & let your ideas take root

About De Fayebosch

in English

De Fayebosch is a 9-hectare olive farm located at the foot of Kanonkop, nestled between Melkbosstrand and Malmesbury. Originally named Full Circle, the farm was later renamed by its owners in honor of their four daughters, with “Faye” representing the initials of the girls. The name “De Fayebosch” also carries the French meaning of “fairy bush” or, literally translated, “belief bush,” reflecting the family’s deep connection to nature. The farm is home to 1,600 olive trees.

The farm grows four olive varieties: Mission, Kalamata, Lecchino, and Frantoia, with the latter two primarily used for producing olive oil. Currently, all olives are handpicked and processed into a range of handmade products, including olives in brine, olive chutney, olive mayonnaise, olive jam, olive pesto, olive seasoning, olive tapenade, sun-dried olives, and olives with feta. In addition, the farm produces its own cold-pressed extra virgin olive oil.

The owners are passionate animal lovers and embrace a self-sustaining lifestyle. They keep a variety of chickens to provide fresh eggs daily, and their vegetable patch features a wide range of vegetables, along with a strawberry patch, pomegranate trees, lemon trees, and both English and Dutch lavender.

Die Storie van De Fayebosch

in Afrikaans

De Fayebosch, ‘n 9-hektar plaas, is geleĆ« aan die voet van Kanonkop, tussen Melkbosstrand en Malmesbury. Oorspronklik is die plaas Full Circle genoem, maar die eienaars het dit later na hul vier dogters vernoem, met “Faye” wat die beginletters van die dogters verteenwoordig. In Frans beteken die naam letterlik “feetjie bos” of, direk vertaal, “geloofsbos,” wat die eienaars se nabyheid aan die natuur weerspieĆ«l. Die plaas dra 1,600 olyfbome.

Die vier varieteite olywe op die plaas is Mission, Kalamata, Lecchino en Frantoia, waarvan die laaste twee meestal gebruik word vir die vervaardiging van olyfolie. Huidiglik word alle olywe handgepluk en handverwerk tot verskeie produkte, insluitend olywe in sous, olyf chutney, olyf mayonnaise, olyf konfyt, olyf geursels, olyf tapenade, songedroogte olywe, pesto, en olywe met feta. Ons produseer ook ons eie koue-gedrukte ekstra vergine olyfolie.

Die eienaars is groot diereliefhebbers en lei ‘n selfonderhoudende lewenstyl. Hulle hou ‘n verskeidenheid hoenders vir vars eiers elke dag. Die groentetuin verskaf ‘n wye verskeidenheid groente, terwyl daar ook ‘n aarbeiland, granaatbome, suurlemoenbome en vyebome is. Verder is daar Franse, Engelse en Nederlandse laventel op die plaas.